Vorentoe Kampeerterrein

Waarom kamp by Laerskool Vorentoe?
- 24 uur sekuriteit en toegangbeheer
- Splinternuwe moderne ablusie fasiliteite
- Stap afstand vanaf winkels, apteek, restaurante, koffiewinkels, kerke, gimnasium, kroeg, viswater, muurbal- en tennisbane
- 3km vanaf die naaste strand

Kontakbesonderhede:
vorentoecamping@gmail.com / 044 6202211

Brokkie Kategoriee

Laerskool Vorentoe Primary sedert 1983 (Dubbelmedium)

Monthly Archives: January 2017

Baie geluk aan ons yster seun en dogter wat uitgeblink het as victor en victrix ludorum by die kleuresport.

Mev. Mardene Louw ons nuwe musiekonderwyseres.

Welkom aan Juffrou Juanita Carstens ons nuwe Gr. RR onderwyseres

Leerlingraad 2017

  • No upcoming events
AEC v1.0.4