Vorentoe Kampeerterrein

Waarom kamp by Laerskool Vorentoe?
- 24 uur sekuriteit en toegangbeheer
- Splinternuwe moderne ablusie fasiliteite
- Stap afstand vanaf winkels, apteek, restaurante, koffiewinkels, kerke, gimnasium, kroeg, viswater, muurbal- en tennisbane
- 3km vanaf die naaste strand

Kontakbesonderhede:
vorentoecamping@gmail.com / 044 6202211

Brokkie Kategoriee

Laerskool Vorentoe Primary sedert 1983 (Dubbelmedium)

Uncategorized

Baie geluk aan ons yster seun en dogter wat uitgeblink het as victor en victrix ludorum by die kleuresport.

Mev. Mardene Louw ons nuwe musiekonderwyseres.

Welkom aan Juffrou Juanita Carstens ons nuwe Gr. RR onderwyseres

Leerlingraad 2017

Ons is trots op al ons Eisteddfod deelnemers

20160824_112113 20160825_074140

Well done to all the learners for their hard work! Our Ina Parman project was a huge success.

IMG-20160828-WA0010 IMG-20160828-WA0015

Baie geluk aan die Graad 2 wenners asook Juane, Emma en Anze ons top drie wenners.

  • No upcoming events
AEC v1.0.4