Vorentoe Kampeerterrein

Waarom kamp by Laerskool Vorentoe?
- 24 uur sekuriteit en toegangbeheer
- Splinternuwe moderne ablusie fasiliteite
- Stap afstand vanaf winkels, apteek, restaurante, koffiewinkels, kerke, gimnasium, kroeg, viswater, muurbal- en tennisbane
- 3km vanaf die naaste strand

Kontakbesonderhede:
vorentoecamping@gmail.com / 044 6202211

Brokkie Kategoriee

Laerskool Vorentoe Primary sedert 1983 (Dubbelmedium)

Nuus

Is jy nuuskierig oor die nuutste gebeure in die skool?

Kom lees meer in ons plaaslike Broloks Burger saamgestel deur ons wonderlike redaksie span.

  • No upcoming events
AEC v1.0.4