Vorentoe Kampeerterrein

Waarom kamp by Laerskool Vorentoe?
- 24 uur sekuriteit en toegangbeheer
- Splinternuwe moderne ablusie fasiliteite
- Stap afstand vanaf winkels, apteek, restaurante, koffiewinkels, kerke, gimnasium, kroeg, viswater, muurbal- en tennisbane
- 3km vanaf die naaste strand

Kontakbesonderhede:
vorentoecamping@gmail.com / 044 6202211

Brokkie Kategoriee

Laerskool Vorentoe Primary sedert 1983 (Dubbelmedium)

Laerskool Vorentoe is ‘n skool waar kinders welkom is; ‘n skool waar elke kind erken word as ‘n unieke persoon, waar kind wees verstaan word. Ons moenie verwag dat kinders altyd “reg” optree nie, hulle is nog op pad na ‘n eie waardestelsel. Kinders het ondersteuning en hulp nodig. Hierdie feit regverdig die skool se bestaan. Ons wil graag sien dat elke kind ‘n borrelende brokkie sal wees wat ‘n goeie balans handhaaf tussen akademie, sport en kultuur. Vaardighede en kennis wat

lees die res...

Eendag wil ek ‘n … word. Graad R maatjies word gou groot!

IMG-20160819-WA0001 IMG-20160819-WA0002 IMG-20160819-WA0003 IMG-20160819-WA0004 IMG-20160819-WA0005

Groot nuus!!! Ons gaan nou kamp, soos ons dit ken.

Moeg gesoek vir ‘n lekker staanplek. Hier is jou kans…
Kontakbesonderhede:
vorentoecamping@gmail.com / 044 620221

vorentoe-camping-s
Click here for more info…

Baie geluk aan ons pragtige tweeling sussies wat ons skool vir moderne dans in Kaapstad verteenwoordig het.

Moderne dans

We proudly welcome Jody and Benjamin as part of our leadership team

Benjamin and jody

‘Mothers who care’ uitstappie was baie pret. We appreciate it

1 2 3 4 5 7 8 10 12 13

The teachers and learners are ready for school!! Yeah

website

Uit die hoof se kantoor

IMG_5703

Boodskap van Mr Theron

  “ Hoog teen ’n Groot-Brak randjie staan ons skoolgebou, Waar kinders ywerig aan [...]

read full page
  • No upcoming events
AEC v1.0.4

Skool

November 2017
M T W T F S S
« Jan    
 12345
6789101112
13141516171819
20212223242526
27282930